Grappies
Van JoeB:
Die klassie leer oor Covid en oor die nuwe moontlike entstof daarteen. “Kan iemand vir my 'n sin maak met die woord ‘antidoot’?” vra die juffrou. Gatiepie se hand is dadelik op. “Ja, Juffrou!” sê hy, “Onse buurvrou het haarself met 'n boereraat probeer inspuit en toe ons weer tjek, lê die antie dood!”
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Van HermanH:
'n Man in Kalifornië wat na bewering dronk en honger was, het in die nag in 'n Taco Bell-restaurant ingebreek en taco-bestanddele geëet. Dis nou een van daardie rare oortredings waar die misdaad ook die straf is. - Seth Meyers
***
My suster het nie so goed in haar rybewystoets gedoen as wat sy gehoop het nie. Byvoorbeeld, toe sy gevra is om hierdie sin te voltooi: “As die ___ dood is, sal nie voertuig nie aanskakel nie,' het sy geantwoord: “Bestuurder”.
~~~~~~~~~~~~~~~~
Van ManuB, uit De Druivelaar:
De echtgenote van de opkomende jonge dichter was de sier van de avond. “Uw vrouw is zeer charmant,” zei de gastheer tegen de dichter, “en het kleedje dat ze draagt, is een gedicht!” “Niet één gedicht,” verbeterde de schrijver, “Zestien gedichten, zeven kortverhalen en negen artikels. . .”

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie