Grappies
Doodsberig, gesien in die koerant Witness, vertaal en name verander:
Oorlede 8/7/2020 Lucy Byrnes, voorheen Carter, voorheen Du Preez, voorheen Findlay. Stil heengegaan. Geliefde van baie.
~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Van HermanH, op FB se skoongrappies dot com:
(Afrikaners: kip = hoender)
Ik stond aan de kassa in de ALDI. Ik had een bakje kippenpoten gekocht. Ik vraag aan de kassierster: zijn dit de voor- of de achterpoten van de kip? De
kassierster: ik heb geen idee, ik vraag het even aan een collega. Ze loopt naar een collega, ze komt terug, zegt: ik vind dit niet leuk.
~~~~~~~~~~~~~~~~
Van MarithaS:
* Dis die begin van 'n splinternuwe dag, en ek spring weg soos 'n trop skilpaaie.
* Poliesman: 'Klim asb uit jou voertuig uit.' Ek: 'Ek is te dronk. Klim jy liewer in.'
* Ek onthou nog die dae toe ek kon opstaan sonder klankeffekte.
* Dis nie my bedoeling om mense in die rede te val nie. Dis net dat ek goed skielik onthou en dan bang is ek vergeet dit weer.
~~~~~~~~~~~~~~
Wyshede uitgespreek deur Ronald Reagan:
* Die verskriklikste woorde in die Engelse taal is: 'I'm from Government and I'm here to help.'
* Hier op aarde is die naaste ding aan die ewige lewe wat ons sal sien, 'n regeringsprogram.
* Die regering se siening van die ekonomie kan so opgesom word: As dit beweeg, belas dit. As dit aanhou beweeg, reguleer dit. En as dit ophou beweeg, subsidieer dit .

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie