Grappies
Gehoor oor die radio (RSG se nuusleser):
“Bill Gates het verklaar dat Covid-medisyne nie aan die hoogste bedrieër verskaf moet word nie.” Het hy dalk 'bieër bedoel. . .?
~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Van HermanH, op Facebook se “skoongrappies dot com”:
My vriend se huwelik is nie suksesvol nie. Hy sê nou-die-aand kom hy tuis, kruip langs sy vrou in die bed in en vertel haar 'n snaakse grap wat hy die dag gehoor het. Toe begin die vent onder die bed lag. . .
~~~~~~~~~~~~~~~~~~
'n Dronkie loop in die straat af met 'n boks met gate in. Hy loop 'n drinkebroer raak en dié vra: “Wat het jy daarin ou Pel?” “Dis 'n meerkat.” “Wat dra jy hom voor saam?” “Wel, jy weet hoe dronk ek kan word. Wanneer ek dronk word, sien ek slange, en ek is doodbang vir slange. Dis hoekom ek die meerkat gekry het, vir beskerming.” “Maar,” sê die vriend, “Daardie is denkbeeldige slange.” “Dis nie 'n probleem nie,” sê die dronkie, en wys sy vriend die leë boks: “Die meerkat is ook denkbeeldig.”
* * *
Uit ons argief van Julie 2010:
Van ManuB, uit De Druivelaar:
Klant: “Verkoopt u ook camouflage-vesten?” Verkoper: “Ja, maar we kunnen ze niet vinden.”

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie