Geen entstowwe meer in Khomasstreek
Die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste sê geen enstowwe is meer in die Khomasstreek beskikbaar nie. Alle immuniseringspunte is gevolglik toe totdat die nuwe voorraad entstowwe binnekort verwag word. Die publiek sal ingelig word wanneer dit weer beskikbaar is.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie