Facebook vir 1 Oktober 2021
"Onderhou eerder..."
“Gesondheidsministerie gaan 10 ICU’s bou:”
Geld mors; sal nie in stand gehou word nie. Ons is nie in staat om ons hospitale te onderhou nie en nou wil hulle nog geld in die water gooi! – Antonette van der Westhuizen
Antonette van der Westhuizen. Ek stem 110% saam met jou. Gebruik liewer die geld en restoureer bestaande hospitale. – Julia Schoeman
2 Jaar laat. Maar nietemin 'n fantastiese projek. Well done! – Armand Steyn
Elooooohhhhh. Bou dit nou. Vir wat? Toe die nood daar was toe word dit nie gedoen toe sterf ons geliefdes. Onprakties. – Sylvia Markgraaf
Good plan but don't forget to train enough staff to look after these Critical Care and High Care patients. We currently don't even have enough trained staff for our current facilities. – Sandra Snyman
Hulle het gesê hulle gaan 10 ICU's bou maar nie gesê wanneer en watter jaar nie. Wonder waar kry hulle nou die geld. – Jaco Anet van Zyl
Ek hoop hulle stop die korrupsie by die procurement-afdeling, dalk sal hul dan genoeg geld hê om 'n hele paar nuwe hospitale ook te bou! – Yolandi Head
Moes dit lankal gedoen het. – Theodora Angermund
Onderhou eerder die bestaande eenhede. – Torrie Potgieter
Goei gedagte as dit net waar word. – Christine Kock
“Volksmoordsvergoeding oorheers parlement:”
Laat die etniese groepe in Namibia wat teen mekaar geveg het eers van mekaar eis, dan sal ons sien wat hulle rerig glo die Duitsers hulle skuld. -Carel Beukes
Deels daarvan is om die skape weg te lei van die werklike probleme. Soos die grootskaalse korrupsie wat ongehinderd voortwoed. – Steve Handura
Is daar dan nie ook Duitsers oorlede in die oorlog nie? Kan hulle dan nie ook ‘n eis insit vir hulle nageslag nie? Hulle het mos ook hulle lewens verloor. – Lilian Blaauw
“Foutiewe bandopnemer vertraag moordverhoor:”
Foutiewe Bandopnemer. Is dit dan ‘n China Shop ding? Die mense hou daarvan om met waardevolle tyd te speel. – Hannes Üschgazhnér Brandt
Hulle beplan klaar om dieselfde met die visvrotsaak te maak. Namibiërs is dalk arm, maar hulle is glad nie onnosel nie. – Steve Handura
“Staat faal kinders:”
Een mens kan net soveel doen. Daar is te min maatskaplike werkers in Namibië en die gevalle is te veel. – René Platt Linno

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie