Elkeen in sy hok

Dani Booysen
BLIKBREIN SKRYF:

Afsydig op straat,

gemuilband teen die kwaad,

sluit elke hondsdol oog

grommend die onreg uit

van sy vreesbevange perkingslot.

Kommentaar

Republikein 2026-07-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer