Een sterfte, 100 nuwe gevalle

Henriette Lamprecht
Die Covid-sterftes styg met een tot 3 472. Gister is 'n 100 nuwe gevalle aangemeld, 'n positiewe koers van 7%. Dit sluit 57 leerlinge, vyf onderwysers en een gesondheidswerker in. Die aktiewe gevalle staan tans op 1 308 waarvan 99 in die hospitaal en 15 in die ICU is. Tot op hede het 245 578 mense hul eerste dosis entstof ontvang, terwyl 157 657 volledig ingeënt is. Die herstelkoers staan op 96%.

Kommentaar

Republikein 2026-03-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer