Drie sterftes, 18 nuwe gevalle
Die Covid-sterftes styg met drie (een tuissterfte) tot 3 543. Gister is 18 nuwe gevalle aangemeld, 'n postiewe koers van 1,6%. Dit sluit twee leerlinge en een student in. Die aktiewe gevalle staan tans op 869 waarvan 50 in die hospitaal en ses in die ICU is. Tot op hede het 302 500 mense een dosis entstof ontvang, terwyl 232 548 volledig ingeënt is. Die herstelkoers staan op 97%.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie