Dinge wat pla
C J VAN ZYL SKRYF:
Die persoon wat Hartklop van die nasionale radiodiens aanvat op 26 Januarie 2021: Ons wil beslis die rugby van Suid-Afrika luister. Namibië het nie iets soortgelyks nie. Hulle is tops!
MultiChoice Namibia, waarom geen taalverskeidenheid op TV? Moet ons slegs Engels luister en waarom is die “pause”-fasiliteit nie altyd reg nie?
Laastens: Hoeveel “Queen of the Night”-blomme is gelyk beskikbaar?

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie