Derde dosis Sinopharm goedgekeur
Die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste het by monde van sy uitvoerende direkteur, mnr. Ben Nangombe, bevestig dat Namibiërs wat reeds twee dosisse van die Sinopharm-entstof ontvang het, nou vir 'n derde spuit kan gaan.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie