Dagboek vir die landbouer
Kalkveld BV
Kalkveld Boerevereniging se ledevergadering vind op 10 November om 08:30 op die plaas Onduasu (op die D2493-pad) van Ute & Kurt Kretzschmar plaas. Die gassprekers is Stuart Jacobs en Helmut von Seydlitz. Laat weet vir Ute Kretzschmar op 081 293 1707 of [email protected] indien jy die vergadering gaan bywoon. Vir verdere besonderhede, kontak Silke von Gossler by 067 290 119 of [email protected].
Leer oor Damaraskape
Die Damaraskaap Telersgenootskap bied 'n junior kursus op 18 en 19 November by die Omatjenne-navorsingstasie aan. Dit kos N$450 per persoon en registrasie word by die telergenootskap gedoen, voor of op 13 November. Vir verdere besonderhede, kontak Linda Sterkenburg by [email protected] of 061 252 994.
Agra ProVision se kursusse
Beesteelt vir beginners: 5 tot 6 November
Toegepaste dieregesondheid (Sessie 3): 10 tot 11 November
Dierevoeding: 12 tot 13 November
Die kursusse word in Windhoek aangebied. Kontak Agra ProVision by 061 290 9208 of [email protected].

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie