Dagboek vir die landbouer
Westelike Khomas se jaar skop af
Die Westelike Khomas BV hou op 10 Maart om 15:00 'n ledevergadering in die Harmonie-saal. Kontak 081 259 6108 of 081 125 0000 vir meer inligting.
Johan Bean bied skaapkursusse aan
Die Kiripotib-landbouopleidingsentrum onder leiding van Johan Bean bied 'n kursus met die volgende komponente aan:
• Intensiewe skaapboerdery
• Oprigting van 'n skaapeenheid
• Bestuur van die skaapeenheid
• Beheer en teel van skape
• Voere van skape
• Skaapsiektes
Dit duur vanaf 7 tot 10 Maart en kos N$4 500, wat verblyf, etes en kursusmateriaal insluit. Kiripotib is naby Dordabis geleë. Kontak Johan by 081 200 4944.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie