Covid-19

Mandy Rittmann
ELLEN SKRYF:

Covid-19 is nou hier.

Dankie tog ons kry weer bier.

Was jou hande, maar spaar water,

droogte kom nog altyd later.

Wees gehoorsaam aan die wet,

dit kan altyd lewens red.

Kommentaar

Republikein 2026-07-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer