Bybelse wysheid

Mandy Rittmann
JAKOBUS 3:3 – 6

Vir perde sit ons 'n stang in die bek, en dan gehoorsaam hulle ons en het ons hulle hele liggaam onder beheer.

Dink ook maar aan skepe: al is hulle baie groot en al is die winde wat hulle aandryf, baie sterk, word hulle tog met 'n baie klein roertjie gestuur net waarheen die stuurman wil.

So is die tong ook maar 'n klein liggaamsdeeltjie, en tog het dit groot mag.'n Klein vuurtjie kan 'n groot bos aan die brand steek.

Die tong is ook 'n vuur, 'n wêreld vol ongeregtigheid,…

Kommentaar

Republikein 2026-06-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer