Bybelse wysheid
FILEMON 1:4 – 8
Elke keer as ek bid, dink ek aan jou en dank ek my God omdat ek hoor van die liefde en trou wat jy aan die Here Jesus en al die gelowiges bewys.
My bede is dat die gemeenskap wat jy deur die geloof met ons het, jou 'n dieper insig sal gee in al die goeie dinge wat ons vir Christus kan doen.
Jou liefde het vir my groot vreugde en bemoediging gebring, omdat jy, broer, die harte van die gelowiges verkwik het. Daarom, al het ek in Christus die volste reg om jou op jou plig te wys,

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie