Bybelse wysheid

Mandy Rittmann
TITUS 1:12 – 15

Een van hulle mense, hulle eie profeet, het gesê: “Die Kretensers is altyd leuenaars, ongediertes, lui vrate.” Epimenides van Kreta, 6de eeu v.C.

Hierdie getuienis is waar. Daarom moet jy hulle streng teregwys, sodat hulle gesond kan word in die geloof.

Hulle moet hulle nie langer besig hou met Joodse verdigsels en met die voorskrifte van mense wat van die waarheid afgedwaal het nie.

Vir die reines is alles rein, maar vir die besoedeldes en ongelowiges is niks rein nie,

Kommentaar

Republikein 2026-07-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer