Bybelse wysheid
JAKOBUS 2:21 – 25
Is dit nie op grond van wat hy gedoen het dat God hom vrygespreek het nie?
Jy sien dus dat sy geloof met dade gepaardgegaan het en dat dit eers deur dade volkome geword het.
So is die Skrif vervul wat sê: “Abraham het in God geglo, en God het hom vrygespreek,” en hy is 'n vriend van God genoem.
Julle sien dus dat 'n mens vrygespreek word op grond van sy dade en nie net op grond van sy geloof nie.
Is Ragab die prostituut nie ook vrygespreek op grond van wat sy gedoen het…

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie