Bybelse wysheid
OPENBARING 3:12 – 14
Elkeen wat die oorwinning behaal, sal Ek 'n pilaar in die tempel van my God maak, en hy sal vir altyd daar bly. Ek sal op hom die Naam van my God skrywe en die naam van die stad van my God, die nuwe Jerusalem, wat van my God af uit die hemel uit afkom. En Ek sal ook my eie nuwe Naam op hom skrywe.
Elkeen wat kan hoor, moet luister na wat die Gees vir die gemeentes sê.
Skrywe aan die leraar van die gemeente in Laodisea: So sê die Amen, die geloofwaardige en ware getuie, Hy deur wie God alles geskep het:

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie