Bybelse wysheid
OPENBARING 11:8 – 11
Die stad word sinnebeeldig Sodom en Egipte genoem.
Mense van al die volke, stamme, tale en nasies sal hulle lyke drie en 'n half dae lank daar sien lê en nie toelaat dat hulle begrawe word nie.
Die bewoners van die aarde sal bly wees oor hulle dood en hulle daaroor verheug. Hulle sal vir mekaar geskenke stuur. Hierdie twee profete was immers vir die bewoners van die aarde tot 'n teistering.
Ná die drie en 'n half dae het daar egter asem en lewe van God af in hulle gekom. Hulle het opgestaan,…

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie