Bybelse wysheid

Mandy Rittmann
HEBREËRS 4:3 – 7

En tog was sy werk ná die skepping van die wêreld reeds afgehandel, want êrens in die Skrif word van die sewende dag dit gesê: “En God het op die sewende dag gerus van al sy werk,” terwyl hier weer gesê word: “In my rus sal hulle beslis nie ingaan nie.”

Dié wat vroeër die blye boodskap gehoor het, het dus vanweë hulle ongehoorsaamheid nie in sy rus ingegaan nie, maar vir sommige bly die moontlikheid bestaan om in sy rus in te gaan.

God het immers weer 'n dag bepaal, naamlik “vandag”,

Kommentaar

Republikein 2025-12-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer