Bybelse wysheid
OPENBARING 4:2 – 5
Onmiddellik is ek deur die Gees meegevoer. Ek het gesien daar staan 'n troon in die hemel en op die troon sit daar Iemand.
Sy voorkoms was soos opaal en karneool. Om die troon was daar 'n reënboog met die glans van smarag.
Reg rondom die troon was daar vier en twintig ander trone, en op die trone het daar vier en twintig ouderlinge gesit. Hulle het wit klere aangehad, en op hulle koppe was daar goue krone.
Daar het weerligstrale, dreunings en donderslae van die troon af gekom.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie