Bybelse wysheid
OPENBARING 11:11 – 14
Hulle het opgestaan, en groot vrees het almal oorval wat hulle gesien het.
Hulle hoor toe 'n harde stem uit die hemel vir hulle sê: “Kom op hierheen!” Toe het hulle in 'n wolk na die hemel toe opgevaar, en hulle vyande het dit gesien.
Op daardie oomblik was daar 'n groot aardbewing, en 'n tiende van die stad het inmekaargestort. Sewe duisend mense het in die aardbewing omgekom, en die ander het bevrees geraak en aan die God van die hemel die eer gegee.
Die tweede “Wee!” is verby. Kyk, die derde kom gou.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie