Bybelse wysheid
TITUS 3:2 – 5
Hulle moet van niemand kwaadpraat nie en nie rusie soek nie. Hulle moet inskiklik wees en altyd bedagsaam teenoor almal.
Vroeër was ons ook onverstandig, ongehoorsaam, op die verkeerde pad, verslaaf aan allerlei begeertes en singenot; ons het ons lewe in kwaadwilligheid en jaloesie deurgebring; ons was haatlik en het mekaar gehaat.
Maar toe het die goedheid van God ons Verlosser en sy liefde vir die mens verskyn.
Hy het ons verlos, nie op grond van iets wat ons vir ons vryspraak gedoen het nie,

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie