Bybelse wysheid
1 JOHANNES 3:21 – 24 1 JOHANNES 4:1
Geliefdes, as ons gewete ons nie veroordeel nie, het ons vrymoedigheid om na God te gaan; en wat ons vra, kry ons van Hom omdat ons sy gebooie gehoorsaam en doen wat Hy goedvind.
En dít is sy gebod: Ons moet in sy Seun, Jesus Christus, glo en ons moet mekaar liefhê ooreenkomstig die gebod wat Hy ons gegee het.
Wie sy gebooie gehoorsaam, bly in God en God in hom. Hiéraan weet ons dat Hy in ons bly: Hy het ons sy Gees gegee.
Geliefdes, moenie enigeen glo wat sê dat hy die Gees van God het nie,

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie