Bybelse wysheid
HEBREËRS 10:36 – 39 & 11:1
Volharding is wat julle nodig het om die wil van God te doen en te ontvang wat Hy beloof het.
Nog net “'n kort, kort tydjie, en Hy wat kom, sal kom en nie talm nie.
En wie deur My vrygespreek is omdat hy glo, sal lewe; maar as hy terugdeins, het Ek aan hom niks meer nie.”
Maar ons is nie van dié wat terugdeins en verlore gaan nie; nee, ons glo en ons sal lewe.
Om te glo, is om seker te wees van die dinge wat ons hoop, om oortuig te wees van die dinge wat ons nie sien nie.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie