Bybelse wysheid
OPENBARING 12:10 – 12
. . .nou is sy mag en koningskap hier, en die gesag van sy Gesalfde! Die aanklaer van ons medegelowiges is uit die hemel uit gegooi, hy wat hulle dag en nag voor ons God aangekla het.
Hulle het self die oorwinning oor hom behaal danksy die bloed van die Lam en die boodskap waarvan hulle getuig het; en hulle het nie hulle lewens so liefgehad dat hulle onwillig was om vir Hom te sterwe nie.
Daarom, hemel en dié wat daarin bly, verheug julle. Maar vir julle, land en see, wag daar ellende. . .

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie