Bybelse wysheid
OPENBARING 9:7 – 10
Op hulle koppe was daar iets soos krone wat gelyk het asof dit van goud is. Hulle gesigte was soos die gesigte van mense.
Hulle het lang hare gehad soos vrouens se hare, en hulle tande was soos dié van leeus.
Hulle borskaste was soos ysterharnasse. Die gedreun van hulle vlerke was soos die gedreun van baie strydwaens met perde wat opruk vir oorlog.
Hulle het sterte met angels soos dié van skerpioene; en in hulle sterte is hulle vermoë om die mense vyf maande lank kwaad aan te doen.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie