Bybelse wysheid

Mandy Rittmann
FILEMON 1:17 – 21

Dus, as jy my as deelgenoot in die geloof beskou, ontvang hom net soos jy my sou ontvang.

As hy jou enige skade aangedoen het of iets skuld, sit dit op my rekening.

Hier skryf ek, Paulus, met my eie hand: “Ek sal betaal.” Ek hoef jou natuurlik nie daaraan te herinner dat wat jy is, jy aan my te danke het nie.

Ja, broer, in die Naam van die Here, bewys my hierdie guns. Maak my hart bly, soos 'n broer in Christus.

Ek skryf aan jou in die vertroue dat jy sal doen wat ek vra.

Kommentaar

Republikein 2025-12-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer