Bybelse wysheid
1 TIMOTEUS 1:6 – 9
Daar is mense wat hiervan afgedwaal het en in 'n vrugtelose gepraat verval het.
Hulle wil leermeesters in die wet wees, maar hulle verstaan nie hulle eie woorde of die dinge waaroor hulle so selfversekerd praat nie.
Ons weet dat die wet goed is as 'n mens dit op die regte manier gebruik.
'n Mens moet onthou dat die wet nie vir die wetsgehoorsame bedoel is nie, maar vir mense wat hulle nie aan wet en orde steur nie, goddeloses en sondaars, mense sonder eerbied vir wat heilig en gewyd is, dié wat vader of moeder doodmaak, moordenaars,

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie