Bybelse wysheid

Mandy Rittmann
HEBREËRS 8:6 – 9

Maar nou het Jesus 'n voortrefliker priesterdiens gekry deurdat Hy Middelaar is van 'n beter verbond wat op uitnemender beloftes gegrond is.

As daar aan die eerste verbond niks kortgekom het nie, sou 'n tweede nie nodig gewees het nie.

Maar God bestraf die volk oor hulle tekortkoming deur te sê: “Kyk, daar kom 'n tyd, sê die Here, dat Ek met Israel en Juda 'n nuwe verbond sal sluit.

Die nuwe verbond sal nie wees soos dié wat Ek met hulle voorvaders gemaak het…

Kommentaar

Republikein 2025-04-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer