Bybelse wysheid
HEBREËRS 9:19 – 25
…“Dit is die bloed van die verbond wat God vir julle ingestel het.”
Ook die verbondstent en al die voorwerpe vir gebruik by die erediens het hy op dieselfde wyse met die bloed besprinkel.
Byna alles word volgens die wet met bloed gereinig, en sonder die vergieting van bloed vind daar geen vergewing plaas nie.
Die aardse afbeeldings van die hemelse dinge moes dus noodwendig deur hierdie middele gereinig word, maar die hemelse dinge self deur beter offers as hierdie.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie