Bybelse wysheid
1 JOHANNES 2:10 – 13
Wie sy broer liefhet, bly in die lig, en daar is niks wat hom laat struikel nie.
Maar wie sy broer haat, is in die duisternis en lewe in die duisternis en weet nie waar hy gaan uitkom nie, omdat die duisternis hom blind gemaak het.
Ek skrywe vir julle, liewe kinders, omdat julle sondes vergewe is in die Naam van Jesus.
Ek skrywe vir julle, vaders, omdat julle Jesus ken wat van die begin af daar was. Ek skrywe vir julle, jongmense, omdat julle die Bose oorwin het.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie