Bybelse wysheid
1 TIMOTEUS 3:14 – 16
Ek skryf hierdie dinge aan jou hoewel ek hoop om gou na jou toe te kom.
Ingeval my koms vertraag word, sal jy dus weet hoe iemand hom moet gedra in die huisgesin van God, dit is die gemeente van die lewende God. Die gemeente is die draer en beskermer van die waarheid.
En dit staan bo alle teenspraak dat die geopenbaarde waarheid van ons godsdiens groot is: As mens het Jesus in die wêreld gekom, deur die Gees is bevestig dat die reg aan sy kant is.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie