Bybelse wysheid
HEBREËRS 10:13 – 17
Nou wag Hy daar totdat sy vyande aan Hom onderwerp is.
Deur die één offer het Hy dié wat vir God afgesonder word, vir altyd volkome van sonde vrygemaak.
Ook die Heilige Gees betuig dit aan ons. Eers sê Hy: “Dit is die verbond wat Ek met hulle na daardie dae sal sluit, sê die Here. Ek sal hulle my wette in die hart gee, in hulle verstand sal Ek dit skrywe.” Dan sê Hy verder: “Aan hulle sondes en hulle oortredings sal Ek nooit meer dink nie.”

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie