Bybelse wysheid
HEBREËRS 3:2 – 6
Hy is getrou aan God wat Hom aangestel het, soos ook Moses getrou was in die hele huis van God.
Maar Jesus is groter heerlikheid waardig geag as Moses, net soos die een wat 'n huis bou, meer eer waardig is as die huis.
Elke huis word deur iemand gebou, maar God is die Een wat alles gebou het.
Moses was as dienaar getrou in die hele huis van God en moes getuig van die dinge wat God nog sou sê.
Christus daarenteen is as Seun getrou oor die huis van God.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie