Bybelse wysheid
1 TIMOTEUS 2:15 – 3:1 – 3
Maar sy sal haar redding vind in moederskap, as sy maar volhard in geloof, liefde en 'n heilige lewe, en daarby beskeie bly.
Dit is 'n waar woord: as iemand graag ouderling wil wees, begeer hy 'n voortreflike werk.
'n Ouderling moet onberispelik wees, getrou aan sy vrou, nugter, verstandig, beskaaf, gasvry en bekwaam om te onderrig; hy moenie aan drank verslaaf of 'n rusiemaker wees nie, maar inskiklik, vredeliewend en nie geldgierig nie.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie