Bybelse wysheid

Mandy Rittmann
OPENBARING 8:8 – 11

Die tweede engel het toe op sy trompet geblaas. Iets soos 'n groot berg wat brand, is in die see gegooi. 'n Derde van die see het bloed geword, 'n derde van alles wat in die see lewe, het doodgegaan, en 'n derde van die skepe het vergaan.

Toe het die derde engel op sy trompet geblaas. 'n Groot ster wat soos 'n fakkel brand, het van die hemel af geval. Hy het op 'n derde van die riviere en op die waterbronne geval.

Die ster se naam is Bitterals. 'n Derde van die water het bitter geword,…

Kommentaar

Republikein 2025-12-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer