Bybelse wysheid
JUDAS 1:19 – 23
. . . hulle word deur hulle natuurlike drange beheers en nie deur die Gees van God nie.
Julle, geliefdes, moet egter voortgaan om julle lewe te bou op julle allerheiligste geloof. Bid altyd deur die krag van die Heilige Gees.
Bly in die liefde van God. Vestig steeds julle verwagting op die barmhartigheid van ons Here Jesus Christus wat die ewige lewe aan julle sal gee.
Oor dié wat in twyfel verkeer, moet julle julle ontferm.
Ander moet julle red deur hulle uit die vuur te ruk.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie