Bybelse wysheid
OPENBARING 16:7 – 10
Toe het ek die engel wat oor die altaar toesig hou, hoor sê: “Ja, Here God, Almagtige, betroubaar en reg is u oordele.”
Die vierde engel het toe sy bak op die son uitgegooi. Daardeur is aan die son die vermoë verleen om die mense met vuur te brand.
Die mense is deur 'n groot hitte gebrand, en hulle het die Naam gelaster van God wat die mag oor hierdie plae het. En hulle het hulle nie bekeer nie en aan Hom nie die eer gegee nie.
Die vyfde engel het toe sy bak op die troon van die dier uitgegooi,…

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie