Bybelse wysheid
2 PETRUS 2:17-19
Hierdie mense is droë fonteine, miswolke wat deur 'n stormwind voortgejaag word. Vir hulle word in die diepste duisternis plek gehou.
Hulle is aanmatigend en sê sinlose dinge.
Met wellus en losbandigheid verlei hulle die mense wat pas vrygekom het uit die kring van dié wat op dwaalweë verkeer.
Hulle belowe vryheid aan hierdie mense, al is hulle self slawe van die verderf; want as iets jou in sy mag het, is jy sy slaaf.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie