Bybelse wysheid
JAKOBUS 5:6 – 9
Julle veroordeel en vermoor die onskuldige en hy bied geen teenstand nie.
Wag dan geduldig, broers, totdat die Here kom. Let op hoe die boer wag vir die kosbare oes wat die land oplewer. Hy wag geduldig daarvoor totdat dit die vroeë en die laat reëns gekry het.
Julle moet ook geduldig wag en moed hou, want dit is nie meer lank nie, dan kom die Here.
Moenie oor mekaar kla nie, broers, sodat julle nie veroordeel word nie. Die Regter staan al voor die deur.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie