Bybelse wysheid
JAKOBUS 2:6 - 9
Maar julle behandel die arm man met minagting. Is dit nie die rykes deur wie julle uitgebuit word nie, en is dit nie hulle deur wie julle voor die hof gesleep word nie?
Is dit nie hulle wat die goeie Naam skend van Hom aan wie julle behoort nie?
As julle werklik die wet van die koninkryk van God onderhou soos dit in die Skrif staan: “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself,” dan doen julle reg.
Maar as julle die mense na die uiterlike beoordeel, doen julle sonde…

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie