Bybelse wysheid
Hebreërs 11: 12 - 15
. . . kinders afgestam het so talryk soos die sterre van die hemelruim en so baie soos die sand van die see.
Terwyl hulle steeds geglo het, het al hierdie mense gesterwe sonder om te verkry wat beloof is, maar hulle het dit uit die verte gesien en daaroor gejuig, en hulle het erken dat hulle hier op aarde slegs vreemdelinge en bywoners is.
Mense wat so praat, gee daarmee duidelik te kenne dat hulle op soek is na 'n vaderland.
As hulle terug verlang het na daardie land waaruit hulle weggetrek het, sou hulle die geleentheid gehad het om daarheen terug te gaan.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie