Bybelse wysheid
HEBREËRS 2:16 – 18 & 3:1
Dit is duidelik dat dit vir Hom nie om die engele gaan nie, maar om die nageslag van Abraham.
Daarom moes Hy in elke opsig aan sy broers gelyk word, sodat Hy 'n barmhartige en getroue Hoëpriester voor God kon wees om die sondes van die volk te versoen.
Omdat Hy self versoek is en gely het, kan Hy dié help wat versoek word.
Daarom, broers wat vir die Here afgesonder is en deelgenote is van die hemelse roeping, moet julle noukeurig let op Jesus, die Apostel en Hoëpriester van die geloof wat ons bely.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie