Bybelse wysheid
FILEMON 1:21 – 25 & HEBREëRS 1:1
Ek weet ook dat jy selfs meer as dit sal doen.
Hou sommer ook vir my huisvesting gereed, want ek hoop dat God, in antwoord op julle gebede, my aan julle sal teruggee.
Epafras, wat saam met my ter wille van Christus Jesus 'n gevangene is, stuur vir jou groete; ook my medewerkers Markus, Aristargos, Demas en Lukas stuur groete.
Die genade van die Here Jesus Christus sal by julle wees!
In die verlede het God baie keer en op baie maniere met ons voorvaders gepraat deur die profete,

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie