Bybelse wysheid
2 PETRUS 2:4 – 6
God het selfs die engele wat gesondig het, nie gespaar nie. Hy het hulle in die hel gestort en hulle laat boei om in die duisternis gevange gehou te word vir die oordeel.
Hy het ook die wêreld van die outyd nie gespaar nie, maar die sondvloed oor die wêreld van goddelose mense gebring. Net vir Noag wat die wil van God verkondig het, en sewe ander mense het Hy gered.
Die stede Sodom en Gomorra het Hy tot verwoesting veroordeel en tot as verbrand,…

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie