Bybelse wysheid
2 TIMOTHEUS 2:8 – 11
Onthou altyd dat Jesus Christus, 'n nakomeling van Dawid, uit die dood opgewek is. Dit is die evangelie wat ek verkondig.
Vir hierdie evangelie ly ek verdrukking, selfs in boeie soos 'n misdadiger, maar die woord van God kan nie geboei word nie.
Daarom verdra ek alles ter wille van die uitverkorenes, sodat ook hulle die verlossing, wat daar in Christus Jesus is, en die ewige heerlikheid kan ontvang.
Dit is 'n betroubare woord: As ons saam met Hom gesterf het, sal ons ook saam met Hom lewe;

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie