Bybelse wysheid
HEBRE?RS 12:27 – 29 & 13:1 - 2
Die woorde “nog een maal” laat duidelik blyk dat die geskape dinge, wat reeds aan die wankel is, finaal weggeneem sal word, sodat die onwankelbare dinge kan bly.
Laat ons wat 'n onwankelbare koninkryk ontvang het, dan nou dankbaar wees. Laat ons God dankbaar dien met eerbied en ontsag, soos Hy dit wil, want ons God is 'n verterende vuur.
As broers moet julle mekaar altyd liefhê.
Moenie nalaat om gasvry te wees nie, want deur gasvry te wees, het sommige mense sonder dat hulle dit geweet het.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie