Bybelse wysheid
HEBRE?RS 12:17 – 20
Daar was vir hom geen moontlikheid om die saak reg te stel nie, al het hy met trane daarna gesoek.
Julle het immers nie gekom by 'n tasbare berg met brandende vuur, donderwolke, duisternis, stormwind, trompetgeskal en geklank van woorde nie. Hulle wat dit gehoor het, het gesmeek dat geen woord meer tot hulle gerig moes word nie.
Die bevel dat selfs 'n dier wat aan die berg raak, met klippe doodgegooi moet word, was vir hulle ondraaglik.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie