Bybelse wysheid
HEBREËRS 3:6 - 10
En ons is sy huis as ons maar net met moed en oortuiging bly vashou aan wat ons hoop.
Luister daarom na wat die Heilige Gees sê: “Vandag, as julle sy stem hoor, moet julle nie hardkoppig wees nie, soos julle voorvaders toe hulle in opstand gekom het en My in die woestyn op die proef gestel het.
Daar het hulle My op die proef gestel en uitgetart, hoewel hulle veertig jaar lank gesien het wat Ek vir hulle gedoen het.
Daarom het Ek 'n afkeer van hierdie geslag gekry en gesê:

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie